top of page

 Wat is die Boere Meisie Mark?

 Almal lief n mark, dis lekker gesellig, kos is altyd lekker, en net om te loop en te voel en kyk na al die  mooi “goedertjies” is goed vir die siel! Hoekom nie n mark hou vir al ons kreatiewe vrouens nie?

 

 Die Boere Meisie mark is nie n vlooimark nie. ons verkoop niks van “China” af nie. Als is sag,handgemaak  of “Vintage". Lekker smaakvolle kos wat jou van binne na buite gelukig maak en baie belangrik, als is  bekostigbaar!

 

 Ons glo ook in familie! Ons lief kinders en alles wat liefde behels. Die dat ons mark op n Sondag is, lief  ons sit, kuier, lui wees en natuurlik eet!

 

 

WAT WIL JY WEET?

Baie dankie, ons kom binne 48 uur terug na jou!

bottom of page