top of page

Vir die "new aged,Retro chic" Boere Meisie!
Boere Meisie Mark

Boere Meisie
Lente Mark

SONDAG 06 September
09:00 - 14:00
Kom kry n heerlike koppie koffie, loop rond tussen die pragtige stalletjies en koop vir jou iets mooi!
Die Boere Meisie Lente Mark word by die pragtige Rosemary Hill In Pretoria gehou.
Ingang R5.00 per persoon (kinders & bejaardes gratis)

PARKERING
Meer as genoeg parkering is beskikbaar, met vertroubare sekuriteits wagte.

WAAR IS ONS?
Rosemary Hill
Mooiplaats,
PRETORIA


WAT OM TE VERWAG?
Handgemaakte Produkte wat strek vanaf:
-
Huis Dekor
-
Pragtige Unieke Juwele
-
Kinder en Baba klere
-
Smaakvolle Kos
-
Dames uitrustings
-
Kinder Vermaak
bottom of page