top of page

Wil jy graag uitstal?

 
 Waarna kyk ons:
 
'n Groot JA:
  • Die Boere Meisie Mark is vir die meer moderne Boere Meisie en vrou, ons hou van Retro-chic, New-age vintage en modern antique! So enige iets wat old-to-new renovations gehad het of die moderne brei werk of kant, hout en sag!
'N GROOT NEE:
  • Enige crafts wat ons by die “mall” kan koop, soos kla gemaakte scrapbooking, gips diertjies wat jy geverf het, die glas groen, blou en geel bead werkies en gebreide badkamer stelletjies, decoupage mosaic ens is ook uit!
 
Indien jy aan die boonste voldoen, stuur gerus vir ons hieronder n epos met n kort beskrywing van jou produk, as ook al jou kontak besonderhede en ons kom terug na jou! Neem asb kennis daar is n goedkeurings proses. 

Baie Dankie vir jou Epos! Ons is Hard Besig met die reelings vir die volgende mark, maar beloof om binne 48 uur terug te kom na jou toe!

bottom of page